Proesstraat Dierekliniek
- Güney Afrika
- Pretoria
- veteriner yardımı
|
Johannes Ramokhoase Street, Pretoria |
3 oranları
10.00/10.00
|
+27 12 324 0665
|
Proesstraat Dierekliniek haritada
değerlendirme
Ernest Yzel (08.05.2017 09:15)
Good service
Pieter Potgieter (28.06.2016 10:51)
Ek maak al gebruik van die Dierekliniek vandat my Staffie teefie al n baba is. Hulle is so vriendelik en my honde is altyd so op hulle gemak as ons daar kom! Big thumbs up vir julle goeie werk en goeie mense :)
elmarie hattingh (05.05.2016 11:07)
Ek het in 2015 van Proesstraat Dierekliniek se dienste begin gebruik gemaak en was nog nie 'n dag teleurgesteld nie. Hulle het my Irish terrier se oog gered. Almal wat daar werk is vriendelik en gee nog om vir die diere en jaag nie geld soos ander Veeartse nie.
Baie dankie Elmarie
Yorumunuzu ekleyin