Vroegherfs. Die jaar word ryp in goue akkerblare, in wingerd wat verbruin, en witter lug wat daglank van die nuwe wind en klare son deurspoel word; elke blomword vrug, tot selfs die traagstes; en die eerste blare val so stilweg in die rookvaal bos en laan, dat die takke van die lang populiere al teen elke ligte môre witter staan.NP van Wyk Louw - Stellenbosch fotoğraf galerisi

Panoramio at
tek sayfa görüntüle fotoğraf Galerisi Stellenbosch
 
Orijinal resim (yeni pencere) görüntüle
van vuuren, 23 February 2012