OEMF Eethuis - restaurant

Klaradyn close, 8 R44, Stellenbosch
3 oranları
10.00/10.00
+27 21 883 9758

OEMF Eethuis - restaurant haritada

değerlendirme

A Google User (29.08.2011 14:52)
Wat 'n pragtige aand was dit nie! Wonderlike vriende bymekaar by OEMF om Tim se 60ste verjaarsdag te vier. Ons is bederf met 'n heerrrrlike aandete - wonderlike 'boerekos' wat verskriklik lekker gesmaak het. Baie dankie, OEMF vir 'n baie lekker kuier by julle!
Groete
Adri
A Google User (23.08.2010 16:10)
Môre Anita

Hoe sê die slim mense? Liewer laat as nooit! Nogmaals baie dankie vir 'n heerlike kuier-aand by OEMF. Dankie vir al jou moeite, die heerlike kos en die gesellige atmosfeer. Almal - jonk en oud - het dit baie geniet.

Lekker dag.

Jeanette Blomerus
A Google User (05.08.2010 08:36)
I can easily recommend this as one of the better value fine dining experiences in the Stellnbosch area.

Yorumunuzu ekleyin

Yemek kalitesi
Fiyatlar
Atmosfer
Temizlik